Jessica Alba

Jessica Alba
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jessica Marie Alba
Geboorte 28 April 1981 (1981-04-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, kinematograaf, en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Alba (gebore 28 April 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, kinematograaf, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sin City (2005), Fantastic Four (2005), Fantastic 4: Rise of the Silver Surfer (2007), en Machete (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy